Jubilaté 2013 Winner

The overall winner of Jubilaté 2013, Stella Katombe (25) moved the audience in the Atterbury theatre in Pretoria and judges alike with her exquisite voice, sweet but powerful stage presence and enlivening performance of “You deserve the glory”. Stella visited Cape Pulpit and during...

Riaan Cloete

Riaan Cloete, bekende voormalige nuusleser op TV het by ons kom inloer.  Hy word binnekort 'n Kapenaar! Hier is hy saam met Linda Bruce, stasiebestuurder (regs) en omroeper, Wanda de Kok...

Blomme Projek

As deel van 729 Kaapse Kansel se Goedhartigheidsprojek het ons blomme wat deur Bunches for Africa geborg is, by 9 organisasies & maatskappye gaan aflewer. Die versoek was dat luisteraars iemand by sy/haar werk nomineer vir 'n bos blomme. Iemand wat 'n bos blomme verdien deur woord,...

Villiersdorp on Cape Pu...

Villiersdorp will feature on 729 AM from Monday, 30 September until Friday, 4 October at 16h15.The Cape Pulpit team visited Villiersdorp to record interviews with local residents.  Principal Me. Freischlight will talk about the youth of Villiersdorp and the 140th anniversary of De...

Kaap Skitter! Jubilaté ...

Kaapse deelnemers aan Radiokansel se nasionale Gospel sangkompetisie, Jubilaté 2013, het vanjaar geskitter. Veral die junior afdeling van die kompetisie het heelwat wenners uit die Kaap opgelewer.Die entoesiasme in die Atterbury teater op 3 en 4 Oktober was aansteeklik, terwyl die...

FREE Kindness Cards / G...

Include our Kindness Cards with every present this Christmas.

We’ll send you a FREE packet of professionally printed cards as a ‘thank you’ gift if you bless us with a donation or sign a debit order which makes it possible for us to continue spreading the Good News of Jesus Christ. Just SMS the word GIFT and your name to 37988 and we’ll get in touch with you. Or phone 021 917 7000.