Author: Cape Pulpit

Wag rustig op jou seisoen

Written by on 9 July 2018

Toe Hy ’n alleenstaande vyeboom langs die pad sien, gaan Hy daarheen, maar Hy het niks anders as blare daaraan gekry nie. Hy sê toe vir die boom: “Jy sal in der ewigheid nooit weer vrugte dra nie.” En die vyeboom het dadelik verdroog. – Matteus 21:19 Vandag mag jou groot dag wees, ’n dag […]

Read More