Afrikaans

Written by Wanda Bam Wilderniswenke vir Vroue “Ons keuses in ons lewe is, soos myne, soms nie die wat jou gewild maak of enigsins bewonderenswaardig is nie. Dit word graag gebruik vir die artikels in ’n tydskrif wat ander vroue lees en beter laat voel omdat hulle saam kon huil of beter voel omdat hulle […]

Written by Wanda Bam Toe Hy ’n alleenstaande vyeboom langs die pad sien, gaan Hy daarheen, maar Hy het niks anders as blare daaraan gekry nie. Hy sê toe vir die boom: “Jy sal in der ewigheid nooit weer vrugte dra nie.” En die vyeboom het dadelik verdroog. – Matteus 21:19 Vandag mag jou groot […]

Written by Wanda Bam Die skepping sal self ook bevry word van sy verslawing aan die verganklikheid, om so tot die vryheid te kom van die heerlikheid waaraan die kinders van God deel sal hê.   Romeine 8:21 Afr 83 vertaling) Die natuur het ‘n bekoring wat ek nie in woorde kan beskryf nie.  Wanneer ek […]


Current track

Title

Artist

Background