Claire Paulse – LEEF! – Onderhoud

22nd June 2020

Clara, of te wel Claire Paulse, is die skoolhoof van die St Josephs Primêre skool en ook ‘n reus in die wêreld van remidiërende onderwys en iemand wat verskeie toekennings gewen het vir haar onbaatsugtige waardevolle bydrae in die onderwys. Sy deel ook eerlik en opreg haar getuienis van verlies en oorwinnings met Wanda en ons luisteraars.

LEEF!  Liggaam siel en gees, jou luisterfees met Claire Paulse

LEEF!

Liggaam siel en gees, jou luisterfees

More info




Current track

Title

Artist

Background