Depressie & Selfdood in Suid Afrika

11th June 2020

Leefstyl gesels met Annette de la Porte. Sy is ‘n maatskaplike werkster asook ‘n depressie leefkundige. Sy deel met ons skokkende statistiek van depressie & selfdood in Suid Afrika, maar gee ook waardevolle en praktiese raad oor hoe om mense te hanteer wat depressief is of sukkel met selfdood gedagtes.

Annette is nie net jare lank al ‘n kundige in die gebied nie, haar man het onlangs sy lewe geneem. Hy het 34 jaar elke dag saam Anette geworstel met depressie. Sy deel haar pad met ons en beantwoord moeilike vrae soos “Gaan so persoon hel toe?” en “Hoe hanteer ‘n mens die dreigement van selfdood in ‘n familie?”

Is depressie & selfdood in Suid Afrika werklik ‘n groot probleem? Wat dui die statistieke aan?

1 Persoon in elke uur van die dag wat ‘n einde aan hulle lewe maak.

Leefstyl

Onthou jy en ek het ‘n koffie afspraak elke Dinsdag tot Vrydag, net hier op Leefstyl

More info




Current track

Title

Artist

Background