Inside-Out-Parenting

Kuier saam met Zanda en Lindi van Brave little baby Maandag aand 6 uur vir die program Inside out- parenting with purpose op Radio Kaapse Kansel 729 AM! Kom luister meer oor gesonde slaap roetines en hoe om kalm te wees sodat jy kan floreer in ouerskap. Ons gesels ook met verskeie kenners in die program oor eet, slaap en speel, om vir jou as mamma ‘n skatkis van wenke te verskaf. Moenie dit misloop nie! 6 uur op radio kaapse kansel 729. Inside out – Parenting with purpose. 




Current track

Title

Artist

Background