Ontwikkel Leesvaardighede Tydens Inperking

18th April 2020

Hoe ontwikkel ouers hulle kinders se leesvaardighede tydens ‘n nasionale grendelstaat of tydens enige inperking? KOPSKUIF gesels met Lotta Engelbrecht van Stimulus Maksima  oor hulle program “Reading Rocket.” In samewerking met die ATKV.

Kopskuif

Kopskuif

Onderwys is almal se verantwoordelikheid

More info




Current track

Title

Artist

Background