LEEF!

27th April 2020

In LEEF! Wanda Bam deals with daily issues such as spiritual growth, education, all aspects of health, mental and physical disabilities, crime, a bit of glam from the lives of celebrities and those changing lives where there are no spotlights! We share spiritual and joyful moments with our listeners via social media. This brings the balance in the mix that makes it an informative, entertaining and feel-good programme.

LEEF! Highlights

Veiligheid Sake met Annalise Kempen

Annalise Kempen -is die Redakteur van Servamus ‘n Gemeenskapsgebaseerde Veiligheids- en Sekuriteit Tydskrif GEWELDDADIGE AANVALLE OP DIE LANDBOUGEMEENSKAP. Die landboubedryf is een van die noodsaaklike dienste waarvan ons afhanklik is – ook tydens die hele grendeltydperk. En dan is dit soveel erger en meer hartseer dat hierdie gemeenskap: boere sowel as hul werkers en hul gesinne geteiken word op ‘n baie gewelddadige manier.

 

 

LEEF!

Liggaam siel en gees, jou luisterfees

More info




Current track

Title

Artist

Background